Bojanala Platinum Sport

Written by Zandre. Posted in Clubs

Ons kies elke jaar streekspanne van o/12 tot o/19 wat jaarliks aand die Rhinoweek te VUT Vanderbijlpark deelneem en ook die VKB rugbyweke in die vrystaat. Ons gee aan seuns en dogters van enige ras, kultuur en geloof die geleentheid om teen provinsiale so wel as streekspanne rugby en hokkie te speel en hulle self te meet en te groeie as spelers.

 

U kan ons kontak op 072 321 4350 of epos na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it..