Hunting Gallery 2018

Posted in Hunting photo gallery

  • Ian Nel

    Ian Nel

    Ian Nel (8) het saam met sy oupa Stompie van der Westhuizen buite Thabazimbi gaan jag en op 24 Mei sy eerste rooibok geskiet met ‘n .303-kaliber geweer. Die bul het ‘n hele 38kg uitgeslag.

    Read more

  • Ian Nel

    Ian Nel

    Ian Nel het op 9 Junie sy blesbok met sy .423-kaliber geweer op die plaas Vlaklaagte in Noordwes neergetrek. Ons hoop maar die jonge Ian maak net so goed biltong soos hy korrel?

    Hunting Photo gallery entries

    Posted in Hunting photo gallery

    Click here to enter.