Latest News

  • HOE LYK ONS REËNSAKE?

    HOE LYK ONS REËNSAKE?

    RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Soos maar elke jaar so lank soos 'n mens amper kan onthou, speel die weerpatrone en -syfers maar al te lekker kapperjol en is daar amper elke nuwe jaar 'n paar hoogtepunte en laagtepunte. To read the full story, read our 18 January 2019 issue.

    Read more

  • SASSA: DON’T GET CAUGHT...

    SASSA: DON’T GET CAUGHT...

    RUSTENBURG HERALD- RUSTENBURG- The South African Social Security Agency (SASSA) has warned the public to be aware of fraudsters selling SASSA cards on social media. The agency said it was concerned by the case of a man advertising the sale of SASSA cards on Facebook. To read the full story, read our 18 January 2019 issue.

    Read more

  • WATER CUTS IN TLHABANE, MUNICIPALITY RESPONDS

    WATER CUTS IN TLHABANE, MUNICIPALITY RESPONDS

    RUSTENBURG HERALD- RUSTENBURG- Since the beginning of construction for the proposed mall in Tlhabane, the Rustenburg Herald has been inundated with complaints of water cuts by business operators and residents in the area about water cuts that sometimes go on for days, more especially at Meridian School which is just a stone throw away from the construction site.

    Read more

  • MELKSTAL-KOFFIEBEDERF NOU ‘ORAL’

    MELKSTAL-KOFFIEBEDERF NOU ‘ORAL’

    Die Melkstal stel met trots die nuwe toevoegings tot die “familie” bekend. Hierdie mense is reeds douvoordag soggens gereed met ‘n lekker koppie boeretroos om te verseker dat ons gewaardeerde kliënte hulle besige dae op gepaste wyse kan afskop. Hierdie tuk-tuk diens gaan ‘n gereelde - en baie welkome gesig by alle sosiale geleenthede word om te verseker dat die Melkstal koffie-bederf nooit te ver van ons lojale kliënte is nie. (211310)

    Read more