Run Walk for Life

Posted in Sport

Run Walk for Life neem deel aan die Two Oceans Marathon. ‘n Groot groep atlete van Run Walk for Life neem eerskomende naweek aan die gewilde Two Oceans Ultra- en Halfmarathon deel asook aan die Trail Run. 21.1km

To read the full story, read our 14 April 2017 issue.

 

Malans steeds tuis op die water...

Posted in Sport

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Christo en Kobus Malan het weer die nuwe SA Jet Ski-seisoen aangedurf ten spyte van die feit dat hul nie tans ‘n ski besit nie weens ekonomiese omstandighede.

To read the full story, read our 31 March 2017 issue.