2021-reënseisoen nie so nat soos verwag nie

Posted in Latest News

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Na wat aan die begin van vanjaar na 'n uitstekende reënjaar gelyk het toe Rustenburg in Januarie en Februarie onderskeidelik 'n "baie" aanvaarbare 199 mm en 107.1 mm se reën gekry het, het die res van die jaar in ietwat van 'n teleurstelling ontaard en is daar meestel nie naastenby soveel uit ons reënmeters gegooi soos boere en ywerige tuiniers dit graag sou wou hê nie.
To read the full story, read our 03 December 2021 issue.