Rustenburg Impala geniet potjie gholf na uitdagende jaar

Posted in Latest News

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Rustenburg Impala Rugbyklub het die afgelope week ‘n suksesvolle gholfdag aangebied danksy die ondersteuning van New Concept Mining asook verskeie medeborge wat die koöperatiewe dag moontlik gemaak het.
To read the full story, read our 17 December 2021 issue.