Newrak Impala begin regmaak vir Gold Cup-liga

Posted in Sport

Die Newrak Impala-rugbyspan het pas begin met voorbereiding in die afseisoen met die oog op aanstaande jaar se deelname aan die Gold Cup-liga. Die kompetisie, waarin die beste klubs van regoor die land meeding, vind in Maart/April 2019 plaas.

Lees meer in ons 19 Oktober 2018 weergawe.