Vriendskaplike atletiekbyeenkoms

Posted in Sport

‘n Vriendskaplike vyfhoekige atletiekbyeenkoms is by Rosies se bane in Pretoria op Donderdag 18 Oktober gehou. Impala, Vastrap, Hennopspark, GHS en Stephanus Roos het deelgeneem. Corneli Gerber van Vastrap in aksie in die 70m hekkies vir Dogters O/11 gedurende ‘n atletiekbyeenkoms. (Foto: Anton de Villiers)

Lees meer in ons 26 October 2018 weergawe.