Naldo Kock O/11 Wêreld­kampioen 2018

Posted in Sport

Baie geluk aan Naldo Kock van Laerskool Proteapark wat gedurende Oktobermaand deelgeneem het aan die UIPM 2018 Biathlé Triathle Wêreldkampioenskappe te Hurghada, Egipte.

Lees meer in ons 9 November 2018 weergawe.