Kliniese Impala dring deur na halfeindstryd in Gold Cup-reeks

Posted in Sport

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Newrak Impala het die afgelope Saterdag, 30 Maart, sy plek in die Gold Cup semi-finale verseker met ‘n 50-19 oorwinning teen die klub van Welkom.

Lees meer in ons 5 April 2019 weergawe.