Northam se Rhinos veg dapper

Posted in Sport

Sidney Tobias van Northam se Rhinorugbyklub beur deur die Impala verdediging. Die twee spanne het die afgelope Saterdag (6 April) mekaar die stryd in die halfeindronde van die Gold Cup aangesĂȘ. Die taai wedstryd is deur Impala 36-20 gewen. (Foto: Christelle Wessels)

Read more in our 12 April 2019 edition.