Impala buit Gouebeker vir derde keer!

Posted in Sport

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Rustenburg Impala se Newrak Eerstespan het die afgelope naweek die rekordboeke herskryf en boonop skeepsreg behaal toe hulle vir die derde keer die afgelope klompie jaar die gesogte Gouebeker-trofee (Gold Cup Series) gewen het toe hulle die sterk en moedige span van Durbanville-Belville met 37 - 31 verslaan het.

Lees meer in ons 19 April 2019 weergawe.