Christo nog steeds soos vis in water

Posted in Sport

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Na ‘n onderbreking van meer as ‘n jaar in Jet Ski-kompetisies, het Christo Malan bewys hy kan steeds meeding tydens die “Splash Feasterville” in Port Elizabeth die afgelope Paasnaweek.