Die beker kom huis toe!

Posted in Sport

Die Springbokke het nou in drie Wêreldbekerfinale gespeel en almal gewen - die enigste span wat nog nie ‘n finaal verloor het nie. Bomenslike verdediging, krag, spoed, hardnekkigheid, roer in vasbeslotenheid en die hoop van ‘n hele nasie en jy kry ‘n magiese mengsel wat dodelik vir die Engelse was.

Lees meer HIER.