Bokke, Cheetahs laat ons juig

Posted in Club Sport

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Dit was 'n wedstryd wat die Springbokke eenvoudig móés wen, maar menige Suid-Afrikaanse rugby-ondersteuner se hart het vermurwe toe die Japanse toeskouers 'n dapper poging aanwend om die Suid-Afrikaanse volkslied saam te sing... Lees meer HIER