Baie geluk aan ‘pool’-spelers
Die Noordwes O/23-poolspan gaan 3 - 7 Februarie Noordwes tydens die Nasionale Poolkampioenskappe in Bloemfontein verteenwoordig. Op die foto verskyn Riaan Hurter, Craig Erasmus, Julian Kotze, Leonard Lochner en Amo Lentsoe.
Lees meer HIER.