Impala-rugbymanne terug by die “werk”

Posted in Club Sport

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Vir jong manne met ‘n passie vir rugby is daar geen tyd beter as nou om by Rustenburg Impala Rugbyklub aan te meld vir ‘n seisoen vol uitdagings nie. Eerskomende Maandag, 17 Januarie, begin die spanne reeds met hul voorbereiding om weer een van die topklubs in SA-rugby te word.

Lees meer HIER.