Groot skietdag op Waterval Skietbaan dié Saterdag

Posted in Club Sport

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - SA Field\Veld Sport skop op Saterdag 15 Januarie af met ‘n dubbelskiet op die vereniging se skietbaan net buite Rustenburg. Kostes vir skietdag beloop R15 per afdeling en R40 vir kleiduifskiet.

Lees meer HIER.