Veerpyltjie-spelers wen trofee

Posted in Club Sport

Rustenburg Impala Veerpyltjie-spelers het Donderdag 9 Mei 2019 by 4Shots Pub en Grill ‘n “Social” Liga-aand gehou en die Wildebeesspan het die trofee verower: Joey Kotze, Shaun Kotze, Alwyn Hefer en Dolf Breytenbach.

Lees meer in ons 24 Mei 2019 weergawe.

Rustenburg Impala Veerpyltjieklub

Posted in Club Sport

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Rustenburg Impala Veerpyltjie-spelers het ‘n Killer-aand by 4Shots Pub en Grill op Donderdag 25 April 2019 gehou. 4Shots het ook die aand se pryse geborg. Saam met die wenners op die foto’s verskyn Donavan Johnston wat die pryse oorhandig het.