Larries-aflosspan
Laerskool Rustenburg se seuns 0/8-aflosspan het ‘n tweede plek tydens die Toplay-aflosbyeenkoms by Bergsig Akademie op Woensdag 5 Februarie 2020 behaal. Dit was hul eerste groot aflosbyeenkoms. Op die foto verskyn Ayden du Plessis, Dian Nortje, Ricardo Fourie en Tian Breedt.
Read the full page HERE.