Scott wen op Puk McArthur

Posted in School Sport

Scott Williamson van Laerskool Vastrap het baie mooi gehardloop tydens die “Athletics Central North West” Ope-byeenkoms in Potchefstroom. Hy het vriend en vyand verras met sy oorwinning. Almal is baie trots op hom.
To read the full story, read our 28 May 2021 issue.