Gimnaste presteer

Posted in School Sport

Die seuns van die Platinum Gimnastiekklub in Rustenburg het op 20 Julie deelgeneem aan gimnastiekproewe in Pretoria en al vier het gekwalifiseer vir die Noordwes trampolienspan wat einde September aan die SA Gym Games gaan deelneem in Kaapstad. Op die foto verskyn Thea Steyn (afrigter), Wian van Aswegen, Ivan Swanepoel, Thabo Muller en Henrique Jacobs.

Lees meer HIER