Larries-hokkie presteer

Posted in School Sport

Baie geluk aan Larries se Eerste-seunshokkiespan wat die o/14-liga vir mediumskole by Hoërskool Rustenburg gewen het. Op die foto verskyn J du Plooy, W Bester, Z Diederiks, L Wallis, D von Plaster, F Pretorius, J Verwey, R Hoyer, S Wallis, S Botha, M Smit, R Booysen, F de Beer, J Booysen, R Dietrich, H Robinson en mnr Colin Mendoza.

Lees meer in ons 5 Julie 2019 weergawe.

RHS se Eerste-dogtershokkiespan dring deur na Noordvaal

Posted in School Sport

Die Eerste-dogtershokkiespan van Hoërskool Rustenburg het deurgedring na Noordvaal en neem op 1 - 3 Augustus aan die Noordvaal-kampioenskappe in Ermelo deel. Van links agter is Arene Botha, Nicole Erwee, Rialet Visser, Teagan Stoltz, me Danielle Smith (afrigter), Leani Bester, Marizaan Roothman, Chané van Heerden, Nolene Pretorius (o/k), Danielle Habedank en voor van links is Surette Enslin (k), Chanel de Gouveia, Shané Enslin, Yoke de Bruyn, Shevern Weiss en Kaylin Jacobs.

Lees meer in ons 21 Junie 2019 weergawe.

Rusties-netbal deur na SA’s

Posted in School Sport

Baie geluk aan die O/14A-netbalspan (Noordweswenners) van Hoërskool Rustenburg wat deurgaan na die SA-skolekampioenskappe. Baie geluk aan die o/14A-netbalspan wat as Noordweskampioene gekroon is. Van links voor is Joné Joubert, Landrie Janse van Rensburg, Christin Olivier, Izaan Jacobs, Leanri Bothma, me Marianne Ray (afrigter) en agter van links J-Dene Krugel, Andrea Joubert, Sonica de Bruyn en Danelle Gouws. (Foto: Anton de Villiers)

Lees meer in ons 14 Junie 2019 weergawe.

Koster Skool Gekombineerd

Posted in School Sport

Baie geluk aan Koster Skool Gekombineerd se o/15-rugbyseuns wat die Monsanto-liga gewen het. Almal is verskriklik trots op julle, nie net vir die wen nie, maar ook vir julle puik spanwerk tot aan die bittereinde! Voor van links: Joemel Mastop, Gedeon Greeff, Stefan Smit, PW Smit, Brandon Rossouw, Arno Joubert, Justus Jones (afrigter), Wilro Liebenberg en agter van links Jan Swanepoel (afrigter), MW Pretorius, Dewald Strydom, Jizzel Stone, Wayne Venter, MC Malan, Justin Briendenhann, Rassie Swanepoel, Jaco Venter, Justus Jones, Jean Rossouw en Zak Janse van Rensburg.

Lees meer in ons 7 Junie 2019 weergawe.