RHS-sportspanne presteer

Posted in School Sport

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Vier netbalspanne van Hoërskool Rustenburg het goud tydens die Bojanala-uitspele gewen en een span het silwer gewen. Die o/16B-seunshokkiespan het die Bojanala-liga gewen. Die o/14, - o/15-, o/17- en eerste-netbalspan van die Hoërskool Rustenburg het goud gewen tydens die Bojanala-uitspele en die o/16-netbalspan wen silwer. Hierdie vyf spanne neem op 8 Junie aan die Noordwes-finale in Potchefstroom deel...

Lees meer in ons 31 Mei 2019 weergawe.

MW beste in Afrika

Posted in School Sport

MW Pretorius van Koster Skool Gekombineerd het die NASP African Championship gewen en is nou die beste seunsskut vir ‘n Nasionale-span in Afrika en ook die ‘overall’ NASP Afrika-kampioen vir 2019. Hy is ook opgeneem in die NASP African Federation span vir 2019 om Afrika te verteenwoordig. Suid-Afrika se span waarvan hy deel is, het ook goud gewen vir die beste span in Afrika. MW sê : “Ek is baie trots om van Koster Skool Gekombineerd te kom. Almal wou net weet: “Waar is Koster?” MW, almal is supertrots op jou!

Lees meer in ons 10 Mei 2019 weergawe.

Jaco Fourie Mediese Fonds kry hupstoot na fondsinsameling

Posted in School Sport

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - ‘n Grootskaalse fondsinasmelingsprojek is die afgelope naweek by Rustenburg Impala Rugbuklub gehou ten bate van die mediese uitgawes van die voormalige Impala-rugbyspeler Jaco Fourie wat baie ernstige beserings in ‘n motorongeluk opgedoen het. Rustenburgers het in verdienstelike getalle na die klub opgeruk om ‘n goeie saak te ondersteun. 

To read the full story, read our 01 May 2019 issue.