Larries wen Geesbeker
Larries was die wenners van die geesbeker tydens die Interskole-atletiekbyeenkoms (Marius de Bruyn atletiek).
Lees meer in ons 1 Maart 2019 weergawe.
Larries was die wenners van die geesbeker tydens die Interskole-atletiekbyeenkoms (Marius de Bruyn atletiek).
Lees meer in ons 1 Maart 2019 weergawe.
Callie Fryer van Laerskool Vastrap wen die 70m Hekkies vir Seuns O/11 tydens die Rustenburg Laerskole Interskole-byeenkoms, aangebied deur Vastrap en geborg deur Marius de Bruyn, Gian Jacobs & Vennote op Hoërskool Rustenburg se bane. (Anton de Villiers)
Lees meer in ons 22 Februarie 2019 weergawe.
Tiaan van Tonder (180*), Charl Naudè (5 paaltjies vir 1 lopie) en Estiaan Schönfeldt (202*) was die uitblinkers in die wedstryd. Van Tonder spog met syfers van 180* van 61 balle en Schönfeldt met 202* van 66 balle. Hulle het saam ‘n vennootskap van 402 lopies aangeteken.
Lees meer in ons 15 Februarie 2019 weergawe.
Tayleen Gower het die naweek haar eerste motorfietsresies gery vir Wildcat Club in Ventersdorp en ‘n derde plek behaal. Baie geluk met hierdie pragtige prestasie!
Lees meer in ons 8 Februarie 2019 weergawe.
Op 23 Januarie het die swemmers van Hoërskool Rustenburg behoorlik hulle staal gewys. Die kompetisie was sterk, die swemmers se talent was duidelik sigbaar en die rekords het, letterlik, gespat. Baie geluk aan die volgende leerders wat onderskeidelik as Junior en Senior Victor en Victrix Ludorum aangewys is: Me Amanda Nel (swemorganiseerder), Caitlyn Viljoen (Junior Victrix Ludorum), Jana Coetze (Senior Victrix Ludorum), Pieter Coetze (Junior Victor Ludorum) en Janco Viljoen (Senior Victor Ludorum).