Die beker kom huis toe!

Posted in Sport

Die Springbokke het nou in drie Wêreldbekerfinale gespeel en almal gewen - die enigste span wat nog nie ‘n finaal verloor het nie. Bomenslike verdediging, krag, spoed, hardnekkigheid, roer in vasbeslotenheid en die hoop van ‘n hele nasie en jy kry ‘n magiese mengsel wat dodelik vir die Engelse was.

Lees meer HIER.

Johan se hande laat die speke sing

Posted in Sport

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Johan Janse van Rensburg, oud-leerder van Laerskool Elandskraal en Hoërskool Rustenburg is besig om ‘n groot naam in Suid-Afrikaanse “hand cycling” (handfietsry) te word.

Read full page HERE