RPM Golf Club

Posted in Sport

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - This month’s competition of RPM Golf Club was an Individual Point Stableford on Sunday 9 January 2022 at the Rustenburg Golf Club, in which 29 players took part.

Die Blitz Conquistadores vurig in Spanje

Posted in Sport

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - ‘n Doodsnikdrie deur die spoedvraat Selvyn Davids het vir die Suid-Afrikaanse Sewesspan hul vyfde opeenvolgende HSBC World Rugby Sevens Series-toernooi in die sak gebring. Die Blitzbokke moes Sondag (23 Januarie) in Málaga, Spanje harde bene kou om die begeesterde Argentyne die finaal van die toernooi die loef af te steek.

Larries Boogskiet NASP-SA Interskole Bullseye-kampioene vir die negende keer

Posted in Sport

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Larries boogskiet het Saterdag, 25 September aan die 2021 NASP-SA Interskole bullseye-boogskietkampioenskap te Hoërskool Rustenburg virtueel deelgeneem teen die res van die Suid-Afrikaanse NASP-SA boogskiet-eenhede. Die Larrieskuts het groot sukses behaal en het hul goed van hul taak gekwyt en pragtig presteer in die primêre-afdeling.
To read the full story, read our 22 October 2021 issue.