Let's Zumba

Posted in Sport

Zumba Fitness Pegate Rustenburg se klasse begin weer binnekort en almal wat wil fiks word en supergoed wil lyk, sluit gerus aan. Skakel Mariaan by 082 342 5046 vir verdere inligting. Zumba Pegate Rustenburg sien uit om al die gesigte weer te sien.

Superfietskampioen nou Ryer van die Jaar

Posted in Sport

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Dirk Stols van Rustenburg het vanjaar bewys dat hy sy sit op ‘n kragtige motorfiets ken.  Dirk het vanjaar op sy Kawasaki ZX-10R aan die Sub 10 Superfiets 2015-kampioenskappe deelgeneem en as wenner van die A-klas uit die stryd getree, algeheel tweede geëindig en is ook as “Ryer van die Jaar” tydens die prysuitdeling by Zwartkops Raceway aangewys...

To read the full story, read our 18 December 2015 issue.