Rustie nou wêreldkampioen!

Posted in Sport

Waldie Volschenk: RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - ‘n Sewentienjarige hemelbesem van die Hoërskool Rustenburg - Paul Botha - is die afgelope week al die atletiekheld van die hele Suid-Afrika nadat hy een van slegs twee junioratlete in Suid-Afrika was wat ‘n goue medalje tydens die IAAF se Wêreld-jeugkampioenskappe in Cali, Colombië kon verwerf. Dié kranige spiesgooiatleet van die Platinastad was die enigste atleet uit die Noordwes-provinsie wat in die Suid-Afrikaanse span van 25 atlete opgeneem is en het tydens die reuse byeenkoms wat vir bykans twee weke direk op internasionale TV gebeeldsend is, slegs twee gooie nodig gehad om die gesogte goue medalje syne te maak...

To read the full story, read page 5 of our 31 July 2015 issue.

Wêreldkampioen

Posted in Sport

Tydens die “IAAF World Youth Championships” verwerf Paul Botha van Suid-Afrika ‘n goue medalje in die spiesgooi. Met ‘n afstand van byna 4m verbeter Paul sy persoonlike beste na ‘n merkwaardige 78,49m. Met hierdie persoonlike rekord verwerf Paul ook die titel as Junior-wêreldkampioen. Paul is ‘n leerder van Hoërskool Rustenburg en keer vandeesweek terug huis toe. Baie, baie geluk Paul - Rustenburg is trots op jou!

Onoorwonne “Blues” wen naelbyt-finaal

Posted in Sport

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Die M- Civils “Blues” moes Saterdag op hul tuisveld tot in die 80ste minuut veg om seker te maak van hul oorwinning in die Jaap Steyn Liga-finaal teen ‘n uiters gemotiveerde span van Zeerust. Die besoekers het sommer vinnig die voortou geneem en was binne die eerste 15 minute 14 - 0 voor. Die kaptein van die “Blues” het egter hard agter die pale gepraat en die span van die “Blues” het dadelik teruggeslaan met drieë deur Ryno Coertzen en Righard de Necker...

To read the full story, read page 44 of our 17 July 2015 issue.

Relive childhood dreams at the Impi Challenge in Gauteng

Posted in Sport

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - The adrenaline pumping Impi Challenge heads to the North West Province one last time in 2015.  Taking place at the picturesque Van Gaalens Cheese Farm (Hartbeespoort) on Thursday, 24 September 2015, adventure seekers can expect to get dirty! A trail run with a twist, the Impi Challenge has five fun categories to choose from and is ideal for entrants of all ages...

To read the full story, read page 18 of our 17 July 2015 issue.

Louis Meintjes rides into history books

Posted in Sport

For decades the ultimate honour of any serious South African cyclist would have been to represent the country at the “Tour the France” - without a doubt the highest accolade/ ultimate challenge in international cycling. Not only was that dream realized by South Africa’s Robbie Hunter three years ago, but a Rustenburg cyclist - Louis Meintjes - now features quite prominently on the list of nine MTN-Qhubeka riders who are currently contesting the 102nd edition of the Tour de France...

To read the full story, read page 40 of our 10 July 2015 issue.