RHS se Interhuis Atletiek - 10 rekords spat

Posted in Sport

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Die atlete van die Hoërskool Rustenburg het rye gestaan om aan die jaarlikse interhuis atletiekbyeenkoms deel te neem. Bont geklee gee elke atleet sy/haar beste. ‘n Merkwaarde 10 rekords spat. ‘n Selfs meer merkwaardige gebeurtenis is dat drie van die rekords wat gebreek is onderskeidelik in 1984, 1991 en in 2000 opgestel was.

Lees meer in ons 25 Januarie 2018 weergawe.

Run Walk for Life

Posted in Sport

Geluk aan Johan Bassou en Wessie Wessels van  Run Walk for Life wat aangewys is as die mans 70+ kampioene vir 2018 saam met Yolande McClean (Comrades goue medalje wenner) en Matthew Grossett (RWFL SA).

Lees meer in ons 21 December 2018 weergawe.

IMPI Challenge 2019 entries are now open!

Posted in Sport

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Entries are officially open for the 2019 IMPI Challenge that will take place at Coetzenburg (Stellenbosch/Western Cape) on Saturday 6 April 2019, Virginia Trails (KZN) on Sunday 16 June 2019, Van Gaalen Kaasmakerij (North West Province) on Saturday 26 October 2019 and Wiesenhof Wildlife Park (Stellenbosch/Western Cape) on Saturday 23 November 2019.