• Bride of the year competition

Impala buit Gouebeker vir derde keer!

Posted in Sport

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Rustenburg Impala se Newrak Eerstespan het die afgelope naweek die rekordboeke herskryf en boonop skeepsreg behaal toe hulle vir die derde keer die afgelope klompie jaar die gesogte Gouebeker-trofee (Gold Cup Series) gewen het toe hulle die sterk en moedige span van Durbanville-Belville met 37 - 31 verslaan het.

Lees meer in ons 19 April 2019 weergawe.

Northam se Rhinos veg dapper

Posted in Sport

Sidney Tobias van Northam se Rhinorugbyklub beur deur die Impala verdediging. Die twee spanne het die afgelope Saterdag (6 April) mekaar die stryd in die halfeindronde van die Gold Cup aangesê. Die taai wedstryd is deur Impala 36-20 gewen. (Foto: Christelle Wessels)

Read more in our 12 April 2019 edition.