Ford-versamelaar wil nog baie wilde perde tem
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Jacques van Schalkwyk van Rustenburg is ‘n man wat daarvan hou om die “wilde perd” op te saal - en verkieslik die “woordeboek-weergawe” asseblief! Mense met ‘n liefde vir sportmotors en ‘n bietjie adrenalien in die are, sal nie te lank hoef te wonder om die kloutjie by die oor te kry nie.