Latest News

  • Baie myle op dié fiets

    Baie myle op dié fiets

    Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Cliff van Wyk ry die afgelope 27 jaar elke dag tussen 47 en 25 km op sy fiets. “Dit is nou elke dag buiten Sondae,” vertel hy. Hy ry vroegoggend nog voor dit warm word op die Faan Meintjespad.

    Read more

  • Ousus skenk selle aan siek broer

    Ousus skenk selle aan siek broer

    Klerksdorp Rekord, Stilfontein - ‘n Kankerlyer van Stilfontein sterk goed aan na ‘n stemseloorplanting hom ‘n tweede kans gegee het. Willie van Sittert (18) se ousus, Marisa Potgieter, was ‘n geskikte skenker en haar stamselle is geoes en in haar broer oorgeplant. Willie sterk so goed aan, hy sien daarna uit om in April weer sy matriekjaar by Hoërskool Klerksdorp aan te pak nadat hy vroeg verlede jaar met akute limfoblastiese limfoom gediagnoseer is.

    Read more

  • Probe into nepotism at hospitals

    Probe into nepotism at hospitals

    Klerksdorp Record, Klerksdorp - Health MEC Madoda Sambatha was quick to intervene after allegations of nepotism within the ranks of Klerksdorp/Tshepong Hospital threatened stability at the medical complex. A list identifying names of relatives of current employees who supposedly landed jobs at the hospital was being circulated on social media on Thursday 16 January, sparking outrage from the community.

    Read more

UA-34805051-1 UA-34805051-1