Duisende stroom na Nampo

Written by KlerksdorpRecord. Posted in Gallery

  • Ruben Rushmer, Jacques Geldenhuys en Jaco Brits van Klerksdorp het vir Steve Hofmeyr by Nampo raakgeloop.

    Ruben Rushmer, Jacques Geldenhuys en Jaco Brits van Klerksdorp het vir Steve Hofmeyr by Nampo raakgeloop.

  • Klerksdorp fotograaf Melanie Els en haar jongste seuntjie, Eli.

    Klerksdorp fotograaf Melanie Els en haar jongste seuntjie, Eli.

  • Klerksdorpers Janry Blignaut, Roche de Klerk en Mienke Blignaut smul aan roomys.

    Klerksdorpers Janry Blignaut, Roche de Klerk en Mienke Blignaut smul aan roomys.

  • Benita Beukes en Iné Botha van Hoërskool Wesvalia het Nampo saam met ‘n skoolgroep besoek.

    Benita Beukes en Iné Botha van Hoërskool Wesvalia het Nampo saam met ‘n skoolgroep besoek.

  • Anru Fulscher en Tristan Slattery van die studentestad is met die tikkie son gekiek.

    Anru Fulscher en Tristan Slattery van die studentestad is met die tikkie son gekiek.

  • KHS skoolmaats Marné van der Merwe en Davida van der Merwe by Nampo.

    KHS skoolmaats Marné van der Merwe en Davida van der Merwe by Nampo.

  • Klerksdorpers Louis en Mara Rossouw het die uitstallings van die diere besoek.

    Klerksdorpers Louis en Mara Rossouw het die uitstallings van die diere besoek.

  • Radio presenter Goitsemodimo Seleka and Former Matlosana Mayor Mike Khauoe enjoy Nampo.

    Radio presenter Goitsemodimo Seleka and Former Matlosana Mayor Mike Khauoe enjoy Nampo.

  • Michelle van Niekerk van die Klerksdorp Dienssentrum en haar man, Caesar, het die Oesdag besoek.

    Michelle van Niekerk van die Klerksdorp Dienssentrum en haar man, Caesar, het die Oesdag besoek.

  • Anje Ferreira, Carmen Durandt en Wilmi Koen van Bloemfontein het Nampo besoek.

    Anje Ferreira, Carmen Durandt en Wilmi Koen van Bloemfontein het Nampo besoek.

  • Luré Smith (3) maak nader kennis met die mooi perd met ouma Joany wat toekyk. Hulle is van Senekal in die Vrystaat.

    Luré Smith (3) maak nader kennis met die mooi perd met ouma Joany wat toekyk. Hulle is van Senekal in die Vrystaat.

  • Keamogetse Modisapude and Clefford Mgwejula from Kopela near Delareyville enjoyed exploring Nampo with their school.

    Keamogetse Modisapude and Clefford Mgwejula from Kopela near Delareyville enjoyed exploring Nampo with their school.

  • Mauritz Botha van Johannesburg dra sy nege maande oue seun Christiaan. Hulle is in die ry vir middagete afgeneem.

    Mauritz Botha van Johannesburg dra sy nege maande oue seun Christiaan. Hulle is in die ry vir middagete afgeneem.

  • Erns Grundling, reisjoernalis, het oor sy boeke Elders en Koshuis gepraat. Ester van Vuuren van Pretoria het haar boek laat teken. Die boekegesprek was deel van die Vroue-program by Nampo op Vrydag 17 Mei.

    Erns Grundling, reisjoernalis, het oor sy boeke Elders en Koshuis gepraat. Ester van Vuuren van Pretoria het haar boek laat teken. Die boekegesprek was deel van die Vroue-program by Nampo op Vrydag 17 Mei.

  • Angelique Ras van Vierfontein beman een van die kos-stalletjies.

    Angelique Ras van Vierfontein beman een van die kos-stalletjies.

  • Bloemfonteiner Daline Ferreira het skaduwee gesoek en dit in die reuse band gevind.

    Bloemfonteiner Daline Ferreira het skaduwee gesoek en dit in die reuse band gevind.

  • Gerty Mostert van Standerton vat ‘n blaaskans tussen haar kudde Limousin beeste.

    Gerty Mostert van Standerton vat ‘n blaaskans tussen haar kudde Limousin beeste.

    Klerksdorp Rekord, Bothaville - Vanjaar was geen uitsondering by Nampo 2019 en 81 345 besoekers het dié handelskou en gewilde ontmoetingsplek bygewoon. Ná die grondhervormingsdebat, droogte en lae graanpryse van die afgelope jaar, was die gemoedelikheid en positiwiteit van produsente merkbaar.

    To read the full story, read page 7 of our 24 May 2019 issue.

    UA-34805051-1 UA-34805051-1