Smaaklike wildsete

Written by KlerksdorpRecord. Posted in Gallery

 

  • Die voorgereg lyk heerlik.

    Die voorgereg lyk heerlik.

  • Konrad en Nuzelle Botha.

    Konrad en Nuzelle Botha.

  • Jacqueline en Tonie van den Heever.

    Jacqueline en Tonie van den Heever.

  • Inge Wilken en Alyson Booth.

    Inge Wilken en Alyson Booth.

  • Danie en Sandra Dekker kuier saam met Rihana Botha en Barney Westerman.

    Danie en Sandra Dekker kuier saam met Rihana Botha en Barney Westerman.

  • Timothy Hill en Steven Mpolokeng van Triest braai die wildswors.

    Timothy Hill en Steven Mpolokeng van Triest braai die wildswors.

     

    deur Salomé Kotzé

    Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Met sewe verskillende wildsgeregte plus voorgereg en sop het gaste aan Triest Opleidingsentrum vir verstandelik gestremdes hul omtrent knuppeldik geëet by die wildsete op Vrydag 30 Augustus.

    To read the full story, read page 8 of our 6 September 2019 issue.

    UA-34805051-1 UA-34805051-1