Photo Competition: April entries

Written by KlerksdorpRecord. Posted in Photography Competition

Alisia van Zyl: Ek hou van die lig wat die plant van een kant verlig. Probeer volgende keer net op een

Alisia van Zyl: Ek hou van die lig wat die plant van een kant verlig. Probeer volgende keer net op een "tak" fokus om sodoende nie die kyker se aandag te verdeel nie.

Alisia van Zyl: Creative idea, trees are nice and sharp. The photogrpah is a bit busy. By cropping it a bit, making the sun the focal point, could improver the image.

Frik Landman: Mooi foto en mooi skerp.

Frik Landman: Mooi foto en mooi skerp.

Frik Landman: Effe donker aanbieding, die motief of bedoeling van die fotograaf is nie heeltemal duidelik nie.

Ida Myburgh: Good sighting. The vehicle mirror in the image is distracting and should be cropped out. The lighting on the face of the elephant is low and results in most of the detials being lost. The low light and lack of contrast on the grey animal can also result in the camera finding it difficult to find a focus point.

Ida Myburgh: Hou van die troupand om die f na 6,5 te vat sou die blare meer uit fokus gewees het en die troupand sou meer uit gestaan het.

Ina de Necker: Baie mooi waargeneem, beligting is mooi .Indien jy volgende keer die blom van bo kan neem sal jy dalk meer detail van die stamper en stuifmeel kry wat meer impak kan verleen.

Ina de Necker: Nice concept. Macro photogrpahy needs to have sharp focus with this photography lacking that sharp focus. The white tip of the petal on the right is distracting and should have been cropped out.

Jadeane Engelbrecht: Die kleure in die foto is moo,i net jammer die kat is uit fokus.

Jadeane Engelbrecht: Mooi sonsondergang of dalk opkoms. Jou kamera of foon sukkel egter om die kontras tussen lug en donker akkuraat weer te gee soos jou oog dit waarneem. Probeer volgende keer meer voorgrond in te sluit wat dan die lens kans gee om meer detail in die voorgrond te identifiseer.

Leon Viljoen: Well spotted and a good photograph. The photogpaph is lacking sharpness, specifically on the eyes, but other than that a great shot.

Leon Viljoen (wenfoto): Pragtige foto Leon, wat ook soos jou titel 'n storie vertel .Die voëls trek natuurlik die aandag. As jy weer so 'n situasie beleef probeer op 'n manier die lig op die koppe of verkieslik op die oë van diere val. Dit sal die diere selfs meer natuurlik laat voorkom.

Suzette Landman: Lovely colourful image with the detials of the wings sharp and visible. More light on the face of the insect would have brought out more detail and improved the image.

Suzette Landman: Die skaakbord, die vere en rooi blom bedekking werk baie mooi saam.

Alisia van Zyl: Ek hou van die foto die mooi groen smelt net te veel weg … as jy so 1 stop onder geneem het sou die kontras baie meer bydra.

Reghard Erasmus: Lovely idea,horse detail nice and sharp, to improve this photograph one should try and eliminate the gap between the heads as it is distracting, and the bottom of the the few lashes should not have been cut off. But a good capture.

Gidz Gam: Mooi foto om 'n beter pint te kry moes jy bietjie meer inzoom sodat die lighuis bietjie groter is.

Gidz Gam: Die gebruik van die rotse in die voorgrond is goed. Probeer om nie die son in die middel van die foto te plaas nie. Probeer die rotse en die son verskillende kante van die foto te kry. Dit sal die kyker 'n beter balans skep.

UA-34805051-1 UA-34805051-1