Photo Competition: May Entries

Written by KlerksdorpRecord. Posted in Photography Competition

Angi Day: Ongelukkig is die onderwerp te klein in die foto. 'n Groter onderwerp sou meer fokus en detail kon lewer en 'n baie beter punt verkry.

Angi Day: Nice depth of field, composition could be improved, there is a lot of unneccesary space on the right side.

Annatjie Koekemoer: 'n Pragtige idee om met 'n silhoette en die son te speel. Die landskap in die agtergrond speel baie mooi saam.   Die silhoette is ongelukkig nie skerp in fokus nie en 'n groot deel aan die bokant van die foto dra nie by tot die res van die foto nie, daarom kon dit uitgecrop word sonder dat die silhoette te beknop op die foto raak.  Daar moet ook opgelet word na die groot persentasie grein asook die grashalmpie wat jou oog onnodig trek.  Mooi probeerslag en hou aan.

Ben Kriel: Die komposisie is redelik, maar daar kort 'n fokuspunt soos voels wat verbyvlieg of selfs 'n vliegtuig. Die outeur moet net versigtig wees met die blootstelling van die kamera sensor aan sulke direkte sonlig.

Boitumelo Boweni: Especially with water, it is important to have the horison horisontal. Although there appears to be a deliberate attempt to create an artistic effect with the camera angle used, it does not work for me. The figure is in good focus. With a level horison, the two concrete strips would have greated effective leading lines guiding the viewers eye to the setting sun.

Boitumelo Boweni: If the tree is the subject then the photo can be improved by selecting a time when the street lamp is off because it draws your attention away from the tree.

Chariska Grove: Mooi kleure in wolke, 'n fokuspunt (iets meer interresant in die voorgrond) sou die foto verbeter.

Christine Smit: 'n Baie mooi foto van die see met die boomstomp in die voorgrond en wolke in die lug.  Ongelukkig  doen die baie skuins horison afbreuk. Pasop om nie die stomp in die middel van die foto te plaas nie.  Onthou dat geen watermerke toelaatbaar is op kompetisiefoto's nie.

Christine Smit: Die komposisie is goed, maar daar kort 'n fokuspunt. Die outeur moet net versigtig wees met die blootstelling van die kamera sensor aan sulke direkte sonlig.

Eric Storbeck: Goeie gebruik van lae aansig, die lig is ongelukkig bietjie hard wat veroorsaak dat belangrike detail, veral in gesig verlore gaan.

Leon Viljoen: 'n Pragtige foto van die rooi naaldekoker met sy spesiale vlerkhouding wat sit.  Hierdie foto sou baie punte kon verdien indien die fokuspunt op die kop baie skerper was.  Die diepte van die veld is goed bemeester.  Hou aan, veral met 'n gestabiliseerde kamera.

Leon Viljoen: Baie mooi komposisie en lig, kleure en fokus is baie goed hanteer. Vir 'n beter punt moes die outeur nie die boom se top afgesny het nie.

Lesego Moleta: Subject nicely in focus. The background is slightly distracting with the observers eye being drawn to the brightest area, which is the bright sky occupying only the top of the image. A more natural looking pose whould also have enhanced the image.

Lesego Moleta: The red scarf and blue skies compliment each other, avoid distracting backgrounds (Palm trees and floodlights).

(Wenfoto) Marque Van Tonder: Vlinder mooi skerp, goeie velddiepte, komposissie kan verbeter sodat onderwerp nie in die middel van foto is nie (bietjie onnodige spasie links en bo).

Marque Van Tonder: Die opgestapelde klippies was die moeite werd om af te neem.  Wat met die eerste oogopslag pla is die sonlig wat van voor af  aan die regterkant in skyn.  Dan kan mens uit verskeie hoeke ook die foto probeer neem om dalk te sien watter een die beste belig is op die stapel. Die diepte van veld moet na baie mooi opgelet word aangesien dit baie besig vertoon.  Pasop ook vir watermerke wat nie toelaatbaar is vir kompetisiefoto's nie.

Matia van der Westhuizen: Die komposisie is goed hanteer en die bouquet in die agtergrond is mooi uit fokus. 'n Effense hoër posisie met die kamera om meer van die onderwerp te kan sien sou 'n beter punt kon gee.

Matia van der Westhuizen: Mooi kleure, interresante onderwerp, goeie velddiepte, goeie komposisie, behalwe vir die skerper grassie regs op die kant van die foto wat uitgecrop kan word. Vermy watermerke vir fotokompetisies.

Nico Janse van Rensburg: Beligting op die voël in vlug verleen goeie impak (Rim-lighting), foto kan skerper wees, tak links bietjie steurend.

Nico Janse van Rensburg: Baie goeie komposisie en die agtergrond is lekker uit fokus uit. Die foto is van ver geneem en ingecrop wat 'n bietjie verlies aan skerpheid en fokus meebring.

Paul Van Der Vyver: Ek hou van die idee maar fokus sal beslis bydra to 'n beter punt.

Paul Van Der Vyver: Mooi kleure en aksie vas gevang, foto kom bietjie

Paul Van Der Vyver: Mooi kleure en aksie vas gevang, foto kom bietjie "sag" en nie skerp voor, jammer die ogie is nie mooi oop nie.

Veronica Bezuidenhout: Potentially an excellent photo considering the composition and colours. The backgroud is nicely out of focus with nice colour contrast with the subject. Sharp focus on the butterfly would have resulted in a much higher mark.

Veronica Bezuidenhout: 'There is a good depth of field but the viewers eye has no anchor point between the bright hand and face area. A visible eye would have added that interest point.

Willem Cronje: 'n Pragtige landskap foto wat jou oog weglei langs die 2 berge tot daar agter in die kloof waar hy wegraak met die mooi wolke en helderblou lug.  Die weerkaatsings is treffend en komplimenteer die foto.  Die regop houtstomp trek jou oog effens weg van die mooi.  Probeer in die toekoms ook, soos in hierdie geval, om enkele tree regs te beweeg, neem dan uit daardie hoek, neem ook een sonder die voorgrond en kies daaruit die beste foto vir 'n kompetisie.  Baie mooi foto.

Willem Cronje: Die komposisie is goed hanteer en ek hou van die paadjie wat jou inlei na agter. Vir n beter punt sal 'n fokuspunt soos iemand wat loop daar vêr voor in die paadjie 'n bydrae kon lewer.

Yastik Ramprith: 'n beter fokus in hierdie foto sou vir 'n beter punt kon sorg. Dan sal ook die bydrae van 'n pertinente silhouette waarde byvoeg.

Yastik Ramprith: Good effort.We would like a more interesting foreground subject, exposure slightly too long as the stars no longer look sharp because of their movement.

Yvonne Roodt: Die hoof onderwerp (ladybug) is bietjie te klein in die foto en moet kompeteer vir aandag met die groot helder geel voorwerp waarop hy sit, asook die rooi en blou kleure in die agtergrond wat die aandag aftrek.

UA-34805051-1 UA-34805051-1