Photo Competition: July Entries

Written by KlerksdorpRecord. Posted in Photography Competition

Nico Janse van Rensburg: An eyecatching colourful and well composed image. There is good balance between the tree on the right and the mountain and rainbow which dominates on the left. The image lacks sharp focus. Mooi kleur en plasing van die boom. Jy kon dalk meer impak gekry het indien die boom en die reënboog nie so naby aan mekaar was nie, indien daar afstand tussen hulle was het jy 2 elemente gehad wat aandag trek.

Nico Janse van Rensburg: Baie mooi foto. Al die elemente is daar, aksie, fokus, goeie beligting  en kontak met die diere - die een bok se oog wat sigbaar is. Nice action shot of the two rams sparring. Focus is sharp with the bckground nicely blurred.

Nicole Handford: Lovely silhouette, good composition, but the lighting a bit harsh and that is distracting. Mooi silhoët met die horison wat nie in die middel is nie. Indien 3 persone in die foto was het jy dalk meer impak gehad. Op een of ander manier verkies mense onewe getalle van elemente in 'n foto.

Nicole Handford: Nice photo taken into the bright sun which poses inherent challenges and is well handled. Although the sun is the brightest part of the photo, the eye rests on the ocean. To improve, having the horison higher with more foreground interest may have improved the image.  Baie mooi foto met mooi herhinneringe. Probeer volgende keer 'n landskap formaat, dan kan jy meer rotse en meer golwe in jou foto inlsuit en dan

Nicole Handford: Nice photo taken into the bright sun which poses inherent challenges and is well handled. Although the sun is the brightest part of the photo, the eye rests on the ocean. To improve, having the horison higher with more foreground interest may have improved the image. Baie mooi foto met mooi herhinneringe. Probeer volgende keer 'n landskap formaat, dan kan jy meer rotse en meer golwe in jou foto inlsuit en dan "dooie" areas in die voorgrond of wolke uitlaat.

Lourens Pretorius: Baie mooi foto Lourens, daar is nie veel wat jy kan doen om te verbeter nie, behalwe om 'n boom of  iets soortgelyk êrens in die voorgrond te hê. Nice image of the sunset/sunrise good exposure of the bright sun. Well done.

Lourens Pretorius: Beautiful capture, lovely colours. Lacks a bit of sharpness and if the composition was changed and the rule of thirds was used, this photograph would have had much more impact. But all in all a good shot. Die plasing van die reënboog in die water is baie treffend, as jy kan probeer elemente soos drade vermy. Mooi raakgesien.

UA-34805051-1 UA-34805051-1