Photo Competition: September entries

Written by KlerksdorpRecord. Posted in Photography Competition

Johan Hayward: Die outeur het die interessante wolke gesien en wou dit vaslê, maar die poging was nie baie suksesvol nie. Die foto kort kontras. Dis nie donker genoeg vir 'n silhoeët nie, en nie lig genoeg sodat detail in die plante sigbaar is nie. Deur dalk net 'n tree na links te gee, met die son direk agter die plant en die strale sou meer prominent gewees het en die plante sou in silhoeët wees.

Johan Hayward: The composition is good with the use of the crescent moon, but the photo lacks impact. Perhaps if taken sooner with the sun impacting on the clouds would have resulted in more colour. The diagonal lines of what appears to be a fence also detracts from the photo.

Mariette van Niekerk: A nice composition with the blossom in the hand of a small child. Better focus on the blossom with a shallow depth of field would have improved the photo.

Mariette van Niekerk: Die foto vertel 'n storie. Die eerste lentebloeisel is gevind deur 'n kind wat buite gespeel het en hy of sy het dit vir Mamma kom wys. Dit lyk soos 'n spontane oomblik wat vasgevang is.  Die vlak diepte van veld plaas die fokus op die bloeisel. Die foto kon 'n beter punt gekry het as die fokus op die bloeisel skerper was.

Nelia Jansen: Good composition with the aloe bloom forming a diagonal line across the photo with the bee also attracting the viewers eye. The centre portion of the bloom is in sharp focus. Having the bee in focus with the bloom lower in the image lock the viewers eye on the bee. A higher crop of the image would also reduce the distraction of the diagonal object in the background on the right.

Winning photo: Nelia Jansen: Well captured image of the spider in the centre of its web adorned with mist droplets. The early morning hue also adds to the mood of the photo. Depending on the camera used, a shallow depth of field with the spider and web in focus against a blurred background would have improved the image. Photographers also need to be aware of eliminating man made objects from a scene, such as the car bumper, just visible on the left which draws the viewers eye away from the subject.

Pieter Jacobs: 'n Mooi sonsondergang, met mooi kleure in die lug. Deur die komposisie te verander, kan die foto verbeter word. As die foto so geneem is dat die boom meer op 'n derde geplaas is, sal die foto meer gebalanseer wees. Op die oomblik is daar dooie spasie aan die regterkant.