Van Refentse tot Amanda Strydom

Posted in Competitions

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Aardklop vind volgende week plaas en nog kaartjies kan gewen word. Die fees begin amptelik op Erfenisdag (24 September). Drie dubbelkaartjies vir My Miriam Makeba Story en drie dubbels vir Koekeloer is op die spel asook ‘n dubbelkaartjie elk vir Katvoet, Refentse en Miss Mandy.

To read the full story, read page 12 of our 20 September 2019 issue.

UA-34805051-1 UA-34805051-1