VF+ tree in oor rekeninge

Posted in Latest News

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die munisipaliteit het besluit om die 70/30 beleid op koopkrag tydelik tot en met einde April op te hef. Inwoners wat met twee maande se gemiddelde bedrag agterstallig is, kan ook gerus wees dat hul krag- en water nie die maand weens wanbetaling gesny sal word nie.

To read the full story, read page 4 of our 13 April 2018 issue.