Leeuboer sterf na weke in hospitaal

Posted in Latest News

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die baie bekende eienaar van Kora Leeuplaas buite Stilfontein is verlede week oorlede. Johan Oosthuizen oftewel Oosie (61) is op Woensdag 4 April in die Milpark Hospitaal in Johannesburg oorlede.

To read the full story, read page 5 of our 13 April 2018 issue.