Pa sterf in motorfietsongeluk

Posted in Latest News

Deur Danie Jacobs

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die familie van Jacques Pieterse veroordeel nie die bestuurder van die motor wat verlede week teen sy motorfiets gebots en sy dood veroorsaak het nie. So vertel sy ouma, Marietha Meintjies, aan Klerksdorp Rekord. Die diep gelowige vrou het met trots oor haar kleinseun gepraat en hom beskryf as ‘n “man met die grootste hart en ook die sagste hart”.

To read the full story, read page 3 of our 13 April 2018 issue.