Onderwyser ontvang eerbewys

Posted in Latest News

Theresa Buys, ‘n onderwyser by KHS, het ‘n eerbewys ontvang by die Skoleondersteuningsentrum se Onderwyserskongres in Pretoria vroeër vanjaar. Sy het die toekenning ontvang vir haar bydrae tot Afrikaanse skole se behoud. Adv Albert Lamey het ook ‘n toekenning ontvang. Saam met haar op die foto is Leon Koekemoer.

UA-34805051-1 UA-34805051-1