Ma kritiek na tromp-op botsing

Posted in Latest News

Klerksdorp Rekord, Hartbeesfontein - Cassandra Jansen wat verlede week ernstig beseer is in ‘n motorongeluk op die Hartbeesfonteinpad, is besig om haar bewussyn te herwin. Klerksdorp Rekord het op Dinsdag 6 Augustus met haar pa, Coenie Steyn, gepraat wat gesê het sy begin haar oë flikker en dit lyk of sy dit wil oopmaak.

To read the full story, read page 3 of our 9 August 2019 issue.

UA-34805051-1 UA-34805051-1