Vermiste sewe-jarige speel toe net by maats

Posted in Latest News

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die verdwyning van ‘n sewejarige seun het vir konsternasie veroorsaak die afgelope naweek toe hy tussen neus en ore verdwyn. Die seuntjie het blykbaar in Roosheuwel soek geraak toe hy saam met maatjies in die erf van die woonstelblok gespeel het.

To read the full story, read page 3 of our 4 October 2019 issue.

UA-34805051-1 UA-34805051-1