Elke pop vertel ‘n storie

Posted in Latest News

Deur Salomé Kotzé

Klerksdorp Rekord, Stilfontein - Toe Annette Emdin sê sy versamel poppe het sy nie gespeel nie. Die vertrek is vol poppe. Uitgevat in frille en valle. Ogies starend en mondjies in ‘n permanente glimlag geplooi. Annette se oë blink, want hierdie is haar trots. Gebreekte poppe gaan na haar toe om weer heel te word. Net soos hulle haar heel maak.

To read the full story, read page 4 of our 11 October 2019 issue.

UA-34805051-1 UA-34805051-1