Bejaarde boer sterf in skaapkraal

Posted in Latest News

Klerksdorp Rekord, Wolmaransstad - ‘n Bejaarde boer is met ‘n skerp voorwerp in sy skaapkraal doodgesteek. Schalk van der Merwe (67) van die plaas Leeufontein se seun het Sondagmiddag 24 November op sy lyk afgekom.

To read the full story, read page 4 of our 29 November 2019 issue.

UA-34805051-1 UA-34805051-1