Beurtkrag: lig aan die einde van die tonnel?

Posted in Latest News

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Klerksdorp is verlate as die krag af is met meestal slegs groot kettingwinkels wat hul deure oophou. Dit kos ondernemings bloot net te veel om opwekkers aan te hou. ‘n Ingeligte bron by Eskom wat naamloos moet bly omdat hy nie met die media mag praat nie, het vertel dat beurtkrag nog lank met ons gaan wees, al was daar op Woensdag 12 Februarie geen beurtkrag gewees nie.

To read the full story, read page 6 of our 14 February 2020 issue.

UA-34805051-1 UA-34805051-1