Pa in noodeenheid na skietery

Posted in Latest News

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - ‘n Plaaslike rekenmeester wat onlangs na Rustenburg verhuis het, is nog onder verdowing in die noodeenheid van die staatshospitaal nadat hy oor die naweek in sy meenthuis geskiet is. Abel Pienaar (42) is vroeg Saterdagoggend 8 Februarie geskiet. Volgens sy vrou, Lizelle, werk hy tot laataand om sy nuwe praktyk te vestig.

To read the full story, read page 5 of our 14 February 2020 issue.

UA-34805051-1 UA-34805051-1